Trail Run & MTB

https://mpumalanga.online/events/tr-mtb-ride-series/

BG se ⛰️🚵 roete is vir serious MTB’ERS.Baie, baie mooi, tegnies met genoeg “single track”Hier is n 12km, 16km & 25km MTB track.Hier kom n video van die 16km ⛰️🚵 roete.Sorry die video is gemaak in die winter.Maar min groen gras.

https://mpumalanga.online/events/tr-mtb-ride-series/

Ons TR het ons n 2.5km,6km 10km, 18km & 25km.
⛰️🚵 Track het ons n 10km, 12km, 16km & 25km.
Hier kom meer info en n video van die 16km ⛰️🚵 track.
Dit is n ⛰️🚵 track vir serious MTB’ERS